Magda3, 63 - Modimolle
Limpopo, South Africa
About Me:
PLEASE ONLY WHITE AND AFRIKAANS MEN are welcome to contact me. NO SMOKERS PLEASE! Ek is baie rustig en wil net waardeer word!
Ek is n onafhanklike vrou wat na my egskeiding swaar kry ken, maar die lewe gaan aan, en is ek werklik gelukkig in myself, ek wag ek nie vir n man om my gelukkig te maak nie. Ek het n vol lewe en heelwat betrokke by my gemeente en sel groep. Ek stel ons Hemelse Vader 1ste en my lewe, en is net van Hom afhanklik. Ja en die mens is nie gemaak om alleen te wees nie, en sal dit wonderlik wees om weer iemant spesiaal in my lewe te kan he, wat n steun pilaar vir my kan wees, en vir wie ek lief kan wees en kan waardeer. Met tyd kan ons mekaar beter leer ken.
Looking For:
Hier kan ek n laaaang lys van moets en moenies op sit, maar ek glo mens leer mekaar eers regtig ken as mens daagliks komminikeer. Wanneer ek na n man kyk, moet hy die Bybelse beginsels van Priester, hoof en Leier van sy huis verstaan! Wanneer hy begrip het vir die doel van n vrou in n man se lewe, sal hy haar as sy enigste vrou behandel soos dit n goeie man betaam! Eerlikheid, liefde, opregtheid, intergniteit, omgee en sekuriteit is tog vir enige man of vrou uiters belangrik. Ek het geen begeerte om dit anders te he nie. Maar ja, hier kan mens nie als se soos wanneer ons kontak maak en gesels nie, en deesdae is whatsapp n baie user friendly manier, so moenie vir my se jy het nie whatsapp nie.