Pikkewyn101, 59 - Modimolle
Limpopo, South Africa
About Me:
Ek is net n gewone mens sonder pretensies. Ek sien myself as opreg en nederig. Ek hou van die buitelewe en waardeer die natuur. Ek is nie opgesmuk nie en is baie aanpasbaar
Ek deel nie ligsinnige praatjies nie maar het wel n sin vir humor.
Ek hou van intelegente gesprekke.
Ek is saggeaard maar weet ook hoe om vir myself op te staan. Ek is lief vir kinders en geniet dit om skeppend te wees.
Ek is n sterk mens dus kry min dinge in die lewe my onder, ek hou van uitdagings. .
Looking For:
He must be loyal, funny with good sence of humour. Intelectual without "know too much"
He must respect me and except me for who I am. NEVER be controling, I had enough of narcisist in my life. He can be adventurous, maybe musical, He doesnt have to be mr world, and I dont care if he has a few extra kilos.
He must definitely love the Lord and must be sincere