MnrBosveld, 45 - Modimolle

Limpopo, South Africa

MnrBosveld was recently online

About Me:

Ek is n baie outgoing persoon en love goeie geselskap die natuur en om net om n vuur tyd saam te spandeer, Ek is ook iemand wat omgee en alles van my kant af doen om n haar special te laat voel. Hou van eerlikheid en vertroue dit is baie belangrik, daar niks so lekker soos om haar te kan sien smile en net die lewe te geniet nie. Dit die klein dingetjies wat saak maak.

Looking For:

A woman (35 - 45)

Sy moet n oop en warm persoon wees, sy moet hou van kamp, natuur en diere.
Sy moet kan sit en net cuddle onder n kombers en kuier om die kamp vuur en saam kan lag en vrolik wees. Sy moet eerlik, opreg en getrou wees. Verder moet sy net die lewe kan geniet en n bederfie so nou en dan.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Other
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Self Employed
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Modimolle, Bela Bela, Mookgopong, Vaalwater, Siyabuswa, Mokopane, KwaMhlanga, Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park, Mahwelereng

Related Modimolle Dating Profiles:

All Rights Reserved