boet3, 45 - Modimolle

Limpopo, South Africa

About Me:

Ek is n hardwerrkende man geskei maar glo in famielie is n persoon wat hou van n lekker kuier saam vriende is moeg vir vals mense .ek hou van kamp visvang perd ry maar wat is lekker om voor n nice dvd of movies te kyk. Sondae is my tyd om kos te maak en ek doen dit met baie liefde en moet nie braai vergeet nie. Is n baie nice mens soos vriende my vertel maar kan ook soms moielik raak staan op vir mens wat ek voor omgee .Hoe daar van om ront te ry en nuwe pleke te leer ken hoe van visvang en buite lewe .Maak grape maar word some verkeerd verstaan as jy enige iets wil weet wees vry om te vra

Looking For:

A woman (29 - 40)

Ek soek n opregte mens wat eerlik is maak nie saak wat nie sy moet die lewe geniet en vol uit die lewe aan pak n vrou wat nahaar self kyk en self standig is n vrou wat n vriend ook kan wees soos ek vir haar almal het hul problems soo kan nie verwag vir n Engel Nie lol

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
166cm (5' 5.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
roads and earth works forman
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bela Bela, Modimolle, Mookgopong, Vaalwater, Pienaarsrivier, Rust de Winter, Rooiberg, Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park

Related Modimolle Dating Profiles:

All Rights Reserved