boeta8, 45 - Mokopane

Limpopo, South Africa

About Me:

ek soek iemand om myself total en al meer te deel en wat ek alles voor kan doen. Alles wat geld nie kan koop nie en wat net gemaak is vir mekaar. Soek iemand wat my uit n slegte dag sal help en my sal uit die bed skop en se. Kom kom. Ons gaan iets doen. Iemand wat werklik my lewe sin gee en iemand wat werklik daar wil wees vir my en alles saam my wil doen. Een wat ons net alles saam deel en net die lewe dag vir dag vat. Daai een wat my pot se deksel is en een wat werklik luister na my en een wat ek werklik na kan luister en alles voor kan wees. Ek glo nog in daai EEN wat ware liefde is. Geld is niks. Liefde en verstaan is alles. En soek eendag kinders met so iemand om die wereld te wys wat werklike liefde is.

Looking For:

A woman (22 - 35)

Looking for someone to have fun with someone that enjoys the outside life but also loves to be at home and watch movies.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, IsiZulu

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
195cm (6' 4.8")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Trainer
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bela Bela, Lebowakgomo, Modimolle, Mokopane, Mookgopong, Vaalwater, Welgevonden, Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park

Related Mokopane Dating Profiles:

All Rights Reserved