jellytots, 49 - Phalaborwa

Limpopo, South Africa

About Me:

Ek het baie liefde om te gee,hou van lag uit my maag tot trane loop,spontaan,en soms ook n rissiepit. Ek kry m200% lief so ek het al baie seergekry.my familie is baie belangrik in my lewe.Ek is n diereliefhebber. Ek hou van skryf, alle vorm van kuns, dans,kuier,piekniek hou,visvang en ook luilekker dae by di huis voor di tv of sommernet rustig saam met die wie ek liefhet.

Looking For:

A guy (36 - 46)

Ek soek n man wat standvastig is en weet waar hy in di lewe staan. Hy moet n sin vir humor he, maar ook ferm wees. Hy moet my stabiliteit en sekuriteit in di lewe kan bied. Hy moet liefdevol wees,n diereliefhebber. Maar di grootste wat ek van hom vra is, aanvaardin g,vertroue ,lware liefde en dalk eendag kameraadskap. Ons moet een word soos n legkaart wat mekaar kompleet.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
154cm (5' 0.6")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Kunstenaar

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Acornhoek, Gravelotte, Hoedspruit, mica, Phalaborwa, Klaserie, Nkowankowa, Thornybush Game Reserve, Hoedspruit Central, Kapama Game Reserve, Timbavati Game Reserve

Related Phalaborwa Dating Profiles:

All Rights Reserved