Claud, 41 - Phalaborwa
Limpopo, South Africa
About Me:
Ek update my profile so bietjie het before and now fotos gelaai en Somer net n paar ander ook. Nou kan die dames n beter idea kry van wie ek is en hoe ek lyk....ek is nie n gym fanatic nie ek het net besluit om bietjie na my self om te sien mens voel goed as jy goed lyk en jy wil tog vir jou meisie,verloofde vrou it's wees wat haar hart vinniger laat klop en wat sy op trots kan wees. So ek draf so bietjie doen push ups en sit ups verder is dit my werk wat my fit hou. Eks 37 ek hou van goeie geselskap ek is n uitgesproke persoon met n joolige siel. kamp,Jag,visvang, rugby kyk , romance
Looking For:
Eks opsoek na n vrou wat eerste s trots op haar self is nie n supermodel nie maar sy moet haar werd ken met goeie standarde en moral values. Sy moet saam my n geloofspad saam God wll stap. Sy moet defnetief lekker kan lag en hou van cuddle wanneer dit op daai stadium kom cuddle en movie kyk of net cuddle en geselskap communication is n groot deel van n gelukig verhoudig. Soos die gesegde you have to be best friends to become great lovers.