Dogters soek maat vit awesome pa, 65 - Polokwane
Limpopo, South Africa
About Me:
Hi. Ons is 3 dogters opsoen na n goeie maat vir ons pa. Ons pa is alleen maar ook te bang om uit te gaan en vrouens te ontmoet, hoekom... wel want hy het al te veel seer gekry en vrouens gekry wat maak of hulle lief is vir hom en dan was hulle net agter geld aan en dan as hulle geld gekry het hardloop hulle weg. Ons pa soek maar net geluk. So bietjie meer oor hom... Sy naam is Pieter en hy woon in Pietersburg. Hy het ons 3 dogters. Hy is n man op wie mens kan staat maak en weet hy sal altyd help as mens hom vra. Hy het so n goeie hart en wil dit nie erken nie want is mos n man maar hy is n softie.. hy hou baie van die wildtuin en asook die see. Hy gaan baie wildtuin toe en 3 keer n jaar see toe. My pa is n gewone mens. Hy drink glad nie maar rook wel.. hy hou van lees en soms net in bed te le en lees en tv kyk. Hy hou van sy rugby baie maar oom afrikanse flieks.
Looking For:
Ag ons pa het nie regtig vereistes nie. Maar net n vrou wat eerlik is. Hoef nie n verhouding wil he ne maar wel tog net vriende wees om goed saam te doen. Moet kan hou van wildtuin en see en saam wil weg gaan op vakansie.