pandapop41, 41 - Polokwane
Limpopo, South Africa

About Me:
Ja hier gaan ons alweer, ek is maar net wie ek is ek hou van kuier saam vriende maar ook nou nie elke naweek 'n huis vol mense nie, wil graag tyd saam my geliefdes deur bring en ook tyd op ons eie he. Ek het twee dogters hulle is tans nie by my nie maar ek sal hulle vir niks in die wereld veruil nie. ek soek na iemand wat ek kan vertrou met my lewe so wel as my kinders se lewe ek soek nie 'n mammas boy nie ASB!!!!!!!!!!! ek is moeg vir dit ek is nie meer jonk nie en hou nie daar van as mamma elke keer alles van ons af weet nie as jy my wil leer ken is jy welkom om dit te doen
Looking For:
Verseker 'n man wat weet hoe om met 'n vrou te werk en nie 'n lui haar op sy kop het nie en ook nie een wat net wil rekenaar speletjies speel die heel dag en niks anders doen nie en ook nie 'n mamma se seuntjie nie ek het niks teen famielie nie maar (hierdie ek wil by my ma wees) sit nie lekker by my nie of jy vat 'n vrou of jy gaan bly by mamma en dis dit en moet nie met 'n vrou se hart speel nie dit is nie 'n speelding nie ek soek ook nie 'n man wat net elke dag wil sex he nie en ook nie 'n man wat met hom self op geskeep is nie so as jou lolipop jou pla gaan skuur hom op 'n doringdraad