Gerhard21, 41 - Tzaneen
Limpopo, South Africa
About Me:
Haai, my vriende sou my beskryf as betroubaar, stabiel en vriendelik. Ek lyk nie altyd so nie maar ek het mar 'n baie sagte hart. Ek glo 'n meisie moet met respek hanteer word, so ek is nog 'n regte old skool gentleman;-) Ek is ok baie lief om die spesiale een in my lewe te bederf. Ek het op 'n plaas groot geword en hou van die bosveld. Ek jag ook so bietjie, mar my regte groot hobby is motorfiets ry. Ek spandeer baie tyd in die gym met crossfit. Die eerste reel van crossfit is mos om aanhoudend daaroor te praat.:-0 Ek probeer so twee keer 'n jaar see toe gan om te duik ook. Ek werk vir myself al vir die laaste 8 jaar. Dis is al wat ek nou an kan dink, ek is seker julle sal kan uitfigure wat hier staan, ek is nou nie baie goed om myself op papier te sit nie.
Looking For:
Verkieslik iemand wat baie kan praat en nie skaam is nie, 'n selfstandige meisie wat weet wat sy wil he. Iemand wat lief is vir die buite lewe en game is vir enige iets.