Gypsy54, 54 - Barberton

Mpumalanga, South Africa

Gypsy54 was recently online

About Me:

Mense lag vir my sêgoed maar ek weet soms nie eintlik hoekom nie want dis maar my persoonlikheid.
Ek lag maklik vir enigeiets.
Het 3 pragtige volwasse seuns.
Ek is "openminded" maar ek glo nie aan "anything goes" nie.
Ek is 1.75m so en verkies iemand langer as 1.8m.
Ek is nie lus vir komplikasies van stiefkinders en ekse nie asb.
Ek werk van die huis af en is gereëld in Pretoria ook.

Looking For:

A guy (50 - 64)

Jy moet gevestig wees.
Gelukkig wees in jouself en lief wees vir jouself want hoe anders gaan jy liefde kan gee.
Kaap en Natal is te ver want ek glo nie in lang afstand verhoudings nie.
God moet in jou lewe wees anders kan nie een van ons n verhouding laat werk nie.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Eiendomme

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Barberton, Nelspruit, Matsulu, White River, Badplaas, Malelane, Waterval Boven, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu, Nelindia

Related Barberton Dating Profiles:

All Rights Reserved