Monique, 36 - Delmas

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Ek is vriendlik spontaan hou van braai en gesels saam met familie en vriende hou baie van die sonsak dit is die mooiste ek hou daarvan Om tyd saam my kinders Te spandeer ek is n liefdevole mens en soek n opregte man wat net kan lief wees vi my en my kinders ek is mal oor romanse en luiste graag country boeremusiek ek is eerlik as jy my iets vra Sal ek eerlik antwoord jaaa al wat ek soek is iemand wat daar is vi my my lewensmaat ek hou van visvang ook en kamp ek is nie n wine en dine meisie nie ek is wie ek is

Looking For:

A guy (28 - 45)

Ek soek n man wat opreg is en kan lief wees vi my en my kinders my anvaar vir wie ek is hy moet vriendlik wees en hy moet lief wees vir kinders

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
146cm (4' 9.5")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Profession:
huisvrou
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Benoni, Brakpan, Bronkhorstspruit, Delmas, Nigel, Springs, 486 Scheme, Bakerton, Casseldale, Daggafontein
All Rights Reserved