Paulus3, 33 - Ermelo
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek is n stil en rustige mens altyd vriendelik maar is wel n klein biki skaam. Ek hou daarvan om saam my familie en vriende tyd te spandeur. Hou van die buite lewe om motorfiets te gaan ry, om te gaan jag, kamp ens. Ek n redelike roemantiese mens. Wat hou van moeite doen. Ek glo doen n dink oordentlik of los dit. Die res sal jy maar self moet uitvind
Looking For:
Ek wil iemand he wat my aanvaar nes ek is en niks wil verander aan my nie en my verstaan. Soek n plat op die aarde mens wat saam my die lewe kan geniet en weet wat sy uit die lewe soek. Sy moet oor die weg kan kom met my familie en vriende en n kind van die Here wees. Hoe sy lyk pla my nie ons moet net oor die weg kan kom dan is die saak reg ( elke vrou het iets mooi aan haar maak nie saak hoe sy lyk nie mens met net stop en haar beter leer ken ) laste goeie sin van humor ons moet saam kan lag