Malony, 35 - Ermelo

Mpumalanga, South Africa

Malony was recently online

About Me:

Ek is Malony van die koue dorpie Ermelo. Ek is 35 jaar oud en enkel. Ek was nog nooit getroud nie. Het geen kinders. Ek hou van rekenaar speletjies en tyd te spandeer in die natuur. Ek geniet dit om fiks te bly. Ek hou van diere, het twee katte. Ek is n christen met goeie waardes. Ek is eerlik en opreg.

Looking For:

A guy (38 - 45)

Ek sal hou daarvan om te kan gesels met n man wat God vreesend is. Iemand wat eers n dame wil leer ken voordat hy onmiddelik meer verwag. Iemand wat respek het vir my nes ek vir hom sal he. N man wat lekker kan gesels en sommer net spontaan is. Ek vra nie te veel nie, daar is nie n perfekte mens daar buite nie anders sou ons lankal n build your partner app gehad het. Ek vra net vir lekker gesels en lag en wat gebeur, gebeur. En as die geselskap nie meer vir jou werk nie, se my net eder as wat jy my aan n lyntjie hou. Hoop om gou van jou te hoor.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
IT
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Ermelo, Carolina, Bethal, Trichardt, Secunda, Badplaas, Standerton, Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig, Eastdene

Related Ermelo Dating Profiles:

All Rights Reserved