Bokkie, 40 - Hazyview

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Enkel mamma, werk hard, kuier hard en leef my lewe vol uit! My kinders is my lewe, so ek lewe vir hulle, so ook sal ek lewe vir enige kind. Hulle is almal kosbaar. Ek is Wie ek is gee nie voor nie. Vang vis lief om te Kamp, 4x4, alles wat lekker is. Maar ook om soms rustig by die huis te wees. Soms......😂😂

Looking For:

A guy (34 - 50)

Opsoek na iemand wat plat op die aarde is, maar tog ook goeie waardes en hardwerkend is soos ek. Wat n grap Kan maak en Kan vat, wat nie heeldag voor die TV le nie. Spontaan en romanties. Iemand wat lief is vir mense en kinders en diere 😜. Ek vereis baie want ek offer dit ook. You get what you give, is my motto.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Stock controller
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Acornhoek, Graskop, Hazyview, Sabie, White River, Pilgrims Rest, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu
All Rights Reserved