babbelbekkie, 50 - Lydenburg
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Eks moelik om te leer ken, tot jy my ken. Ek soek i lewens maat of net i goeie vriend. My kinders is my lewe. Moet my nie in jou ex soek nie. Jy gaan haar nie in my kry nie. Moet my ook nie verander nie. Ek maak foute en eks nie volmaak nie. Jy moet die romans van die lewe kan raak sien, hoe i vrou dit wil he. Liefde moet uit die hart uit kom. Almal het tog i droom, wie weet dalk word my droom ook waar.
Looking For:
Wees jouself. I goeie verstandhouding bou i goeie verhouding. Moet met kinders oor die weg kom. Hy moet van natuur hou. Ek hou van verrassings, so moet goed wees in dit. Natuurlik moet werk en plesier belangrik wees. Visvang en buite lewe is belangrik. Kominikasie is belangrik. Belangstelling in wat ek doen ook. . Sin vir humor want ek kan baie terg. Respek. Die res sal kom soos ons mekaar beter leer ken.