SAVANAH, 50 - Lydenburg
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek wil net vir n slag die lewe voluit geniet. Ek hou van alles wat n uitdaging is. Soek liefde verseker. Soos di pu Beatles song "al we need is love...
" ken niemand in di area ni. Dit is tyd dat ek mense leer ken
Ek is opreg eerlik. Hou van lag en lag en nogmals lag. Kan ook ernstig wees. Life is too short dit is hkm ek myself op di site gesit het.
Looking For:
Ek soek iemand wat eers net n goeie vriend kan wees. Wat my beter leer ken. En as dit so uitwerk. Iemand wat my lief sal he met alles in sy hart en met sy siel. Met passie. Ek is n fool vir romanse. Hou erg van buite lewe. Maar hou ook daarvan om nou en dan uit te gaan. Mooi aantrek ect. Die man het di bal in di hande. Gedra jou soos n konimg en jy het n konimgin lanks jou. Jy hoef jou nooit te skaam vir my ni. Ek is ni n fortuin soeker ni. En ek hou ook ni van ouens wat my probeer scam ni. Eerlikheif is afterall die fondasie van emoge vriendskap of verhouding.