anthony, 38 - Malelane
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ok, waar begin ons. Ek is skaam in die begin maar soos tyd kom raak ek my oulike self, wie ek natuurlik is wat hou van grappies maak en doen my beste om my self te wees en nie temaak of ek iemand is wat ek nie is nie en as iets pla dan praat ek daar oor want praat is al wat help en kan dit doen in die wildtuin wat ek baie van hou en om fotos te neem en al is dit net vir die dag of kamp, dit bly lekker en rond ry ek love rond ry en net na plekkies te kyk dis te se as ek geld het die maand haha anders ry ek fiets want dis net so lekker om nou en dan n fun ride te gan doen en as ek nou nie meer krag het vir dit alles nie dan klim ek op my grootste liefde, my motorbike op die oomlik en ry sabi of kaapse hoop toe vir die dag na kerk want ek loop ook n pad saam die Here en kom eerste in alles saam die motorbike club of by my self maar as jy kan saam ry maak dit die dag net lekkerder en stop om iets te drink en dis n coke want ek drink ongelukkag nie en rook ook nie al het ek vir lank maar toe raak ek slim.
Looking For:
Ek hoop graag om iemand te ontmoet wat soek en geniet wat ek graag doen en geniet en waar geld nie altyd eerste kom nie en wat nie net in n verhouding wil wees vir nou nie maar wat graag wil trou en nie hulle vriend eerste stel nie maar ons eerste stel en die verhouding en wat ook soos eo die Here dien en ja wees net jou self.