Kalcon, 48 - Middelburg (MP)

Mpumalanga, South Africa

About Me:

EK is Normale man. Wil graag weet of ek n deksel het. Ek is n mens wat hou van buite lewe. Geniet kuier. Ek werk hard. is lojaal teenoor my werk. Geen Hangups nie. Gesels maklik. Geniet om avotuur dinge te doen. is ook baie private mens.
Is ook baie positief. Het geen kinders nie. Kinders is welkom in lewe. As jy dalk voel ek voldoen aan jou voleistes , kontak my gerus, wie weet ?

Looking For:

A woman (33 - 38)

Ek sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat van die selle hou as ek. Ook n buite lewe geniet. gesellig wees. sy sal altyd eerste wees. Hou van n vrou wat kan besluite neem. Sy moet regtig n sin vir humor he. Vrou moet net netjies wees op haarself. Dames asb. As ek dalk vi jou n boodskap stuur, Stuur een terug al is dit net om te se nee Dankie. Ek sien dit net as goeie maniere. Daar is niks so verstreerend soos iemand wat nie net kan groet nie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Surveyor

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Belfast, Bronkhorstspruit, Carolina, Dullstroom, Groblersdal, Middelburg (MP), Witbank, Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig

Related Middelburg (MP) Dating Profiles:

All Rights Reserved