Thinus_Phoenix_Botes, 38 - Middelburg (MP)

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Right... Ek is 'n diep mens. Hou van diep musiek. Ek dink buite die boks. Die lewe gaan nie oor vinnige karre, baie geld en seks nie, dit gaan vir my oor om die Wette van VADER te onderhou en lekker te leef onder SY genade. Ek is nie 'n rykgat nie. Ek stel nie belang om 'n meisie te ontmoet wat in die aardse dinge vasklou nie. As jy 'n man soek wat baie geld het, dan is ek die verkeerde ou. As jy 'n vrou is wat jou man wil kroon onder die genade van VADER, sal ek jou soos 'n koningin handteer.

My Hobbies sluit in klank toerusting bou en ontwikkel. Meenende, ek bou die luidspreker sisteem en die versterker (amplifire). Ek het my studies in Homopatie (Phytotherapie) voltooi, en ek praktiseer as 'n homopaat na ure, met ongelooflike sukses verhale van mense wat gesond word in weke, nie maande nie. Ek het nie die tyd vir Jol nie, ek is verby daai stadium. Ek soek vrou, een wat dit als kan verstaan en die pad na rustiheid saam met my wil stap.

My geloof is ietwat 'n vreemde ding vir baie. Ek is 'n Israeliet, Ek lees die bybel in sy oorspronklike hebrewse vorm. So ja, Kersfees en paasfees bestaan nie by my nie. Ek verdien nie baie geld nie. Geld is 'n komoditeit. Ek soek ware liefde.

Looking For:

A woman (18 - 29)

Sy moet buite die boks kan dink, nie als op gesig waarde vat nie. Errlik en opreg wees oor hoe sy voel, nie na ek vir haar gaan kuier het, 'n whatsapp boodskap stuur oor hoe sy voel nie. Jy praat jou hart met my, sodat ek in jou oog kan kyk. hehe.

Maar om eerlik te wees, sy moet VADER meer lief kry as vir my. Ek soek nie enige vrou nie, ek soek die een. Sy moet kans sien om saam met my oor te begin, en 'n koningkryk van ons eie op te kan bou.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Dutch, German

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Red
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
IT Tech
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Belfast, Bronkhorstspruit, Carolina, Dullstroom, Groblersdal, Middelburg (MP), Witbank, Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig

Related Middelburg (MP) Dating Profiles:

All Rights Reserved