Hazeleyes, 64 - Middelburg (MP)
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek is n vriendelike vrou hou van gesels en lag graag. Ek is nie moodie nie maar ek kan leuens nie hanteer nie, en is nie hier om speletjies te speel nie. Trust is vir my baie belangrik want sonder dit kan jy ook nie lief he nie. Ek hou van die buitelewe, en is mal oor musiek so ja ek dans ook graag. Ek hou van romanse van beide kante af en wil met respek behandel word. Die lewe het my nou al mooi geleer van wat ek in n man wil he en wat nie en ja seker voel mans ook so daarom is eerlikheid belangrik sodat mens nie mekaar se tyd mors nie. En laastens is God die belangrikste in my lewe so ek vertrou dat die man wat na my profile kyk wel n pad met God stap in sy lewe
Looking For:
Must be trustworthy his yes must be yes and his no must be no. He must make me laugh and definitely he must have God in his life. And then we will take it from there