gentleman3, 55 - Middelburg (MP)
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek is liefde vol eerlik opreg en baie romanties. Wie jy sien is wie jy kry, hou nie van drama nie.
Gesels met my en ek vertel jou graag meer.
Ok dames ek wil net iets regstel. ek het nie nkar, gesteel met ons nuwe suid afrika, ek huur n tiun woonstel en ek het ook nie die geld wat die meerderheid van jul soek.
As enige een aan my kan bewys waar geld ooit liefde gekoop het en dit gehou het, wel dan weet ek nie. Selfs die bybel se vi ons dat geld die diuwel se mag is oor so baie mense. Kyk maar die voorbeeld van ons hollywood sterre,hulle huwelike breek elke dag, so dit gese. Besliut nou vir jou
Looking For:
Eerlik opreg en net haarself wees, nie voorgee.
Baie liefde he om te gee en ook te ontvang. Gesels met my en ek vertel graag meer.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Honde hanteerder
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Belfast,
Bronkhorstspruit,
Carolina,
Dullstroom,
Groblersdal,
Middelburg (MP),
Witbank,
Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig