TheSaint, 59 - Middelburg (MP)

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Elkeen van ons kan seker 'n uithaler profiel neerpen maar is dit die werklike ek of die werklike jy, daai kan jy slegs bepaal deur te gesêls, mekaar in die oë te kyk en dan skouers te skuur in mekaar se teenwoordigheid onder verskillende omstandighede, veral as die omstandighede nie so idillies is nie ... hoe verander druk jou persoonlikheid of kom daai beheerende, manipulerende narsisistiese eienskappe wat jy met soveel sorg verberg na vore ?

Ek is Liefdevol, hou van lag en grappies, floreer op aanraking so ja ek wil jou hand vashou in die publiek, ek vermoed ek het ook 'n groter dosis romantiek in my as die gemiddelde man op straat, was 10 jaar in die Weermag, so ek dink anders as mans wat nie daar was nie, maar ek is ook 'n empaat en is nie bang of skaam om my gevoelens te wys nie. Ek soen lekkerder as wat ek kos maak en ek kan lekker kos maak ... hihihi Ek skrik nie vir skottelgoedwas, wasgoedwas en huisskoonmaak nie, solank dit beteken dat daar meer tyd is vir ons. Ek is nie groot op TV kyk nie maar sonder musiek kan ek nie. Bos en die see altwee bekoor my, maar as mens sterre wil kyk is die Karoo die plek. Ek is ewe tuis kaalvoet om die vuur of in my Tux oppad na 'n Opera uitvoering. Ek dink die ravel is lank genoeg, as jy meer wil weet moet jy net trek en vra en die antwoorde sal uitkom

Looking For:

A woman (45 - 65)

Ai tog ideaal is daar so iets ? Wees opreg, wees oop, wees liefdevol en redelik, praat met my as dit goed gaan en praat nog meer met my as daar dinge is wat skaaf. Vemy stilstuipe ons almal maak foute maar hoe gouer ons daaroor praat , hoe gouer kan dit beter gaan. Ek sal verkies indien jou primere liefdestaal ook aanraking is en dit sal baie help indien jy vir my ook kan sê jy is lief vir my en dit bedoel ( Natuurlik wanneer die verhouding gevorder het verby net blote vriendskap en verliefdheid en geit ) wees my beste pel vir wie jy alles vertel, lê in my arm en droom saam met my, lag vir my simpel grappies, ek probeer ten minste, gee my daai kyk van oorkant die tafel in die Restaurant , of op die bank met net die vlamme van die vuur in die kaggel as lamp, ja selfs daar saam met vriende om die braaivleis vuur ... en as jy moet vra wat se kyk ... wel dan gaan dit sukkel ... die regte vrou sal weet. Wink-Wink

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
198cm (6' 6.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Belfast, Bronkhorstspruit, Carolina, Dullstroom, Groblersdal, Middelburg (MP), Witbank, Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig
All Rights Reserved