Boudjies, 62 - Nelspruit
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Vriendelik liefdevol eerlik opreg. Skoon en netjies. Leef gesond. Slank en sexy. Humor. Lag baie. Jonk van gees. Stil van geaardheid maar fun om mee saam te wees. Romanties. Lief vir diere. Geniet die natuur en alle buite aktiwiteite. Lief vir die lewe. My geloof my familie en vriende is v my baie belangrik dis wat ek naby my hart hou...As alles weg val is dit di dinge wat sal bly staan.
Looking For:
Vriendelike betroubare liefdevolle maat met n goeie hart wat in liefde kan lei nie beheer . Goeie maniere respek eerlikheid lojaliteit en vertroue is vir my belangrike eienskappe in n verhouding. Hy moet Selfvertroue he...Gemaklik wees in homself vir wie hy is waarin hy glo en waarheen hy oppad is .Jonk van gees. Romanties. Spontaan is, saam my kan lag en die lewe geniet.