Willem32, 44 - Nelspruit
Mpumalanga, South Africa
About Me:
ek is 'n vriendelikke goedhartige mens, maar ook bietjie aan die stil en skaam kant, veral tussen vreemde mense, ek is nie die tipe mens wat rond val tussen verhoudings nie, ek het baie liefde om te gee, maar my seun kom eerste in my lewe, ek is 'n familie mens met baie goeie verhoudings met my ouers en broers
Looking For:
'n goeie afrikaanse meisie met goeie waardes, sy moet opreg en goedhartig weesen nie voorgee om iemand te wees wat sy nie is nie, life wees vir kinders, sy moet 'n liefdevolle mens wees, en my net kan aanvaar vir wie en wat ek is, maar kom ons gesels as jy meer wil weet en my beter wil leer ken
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
College/University
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Barberton,
Hazyview,
Matsulu,
Nelspruit,
Sabie,
White River,
Schoemanskloof,
Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu