Estelle2, 53 - Nelspruit

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Hi, ek bly vir afgelope 4 jaar in Nelspruit waar ek n Professor en Bedryfsielkundige by n universiteit is. Ek is baie lief vir diere is avontuurlustig en mal oor die see. Om vakansie te gaan hou met n motorfiets is 'n bonus! Ek hou daarvan om naweke te braai, uiteet of net rustig videos te kyk. Ek hou daarvan om oorsee te gaan, veral Duitsland en Switzerland. Volwassenheid, Christenskap en n sensitiwiteit vir die emosionele aspek van n individu se lewe is vir my baie belangrik. Ek soek daardie spesiale persoon wat vir my kan liefwees vir wie ek is.

Looking For:

A guy (40 - 55)

Iemand wat positief is oor die lewe. Lief is vir diere, opwindende dinge saam doen en vir wie die emosinele deel van n verhouding baie belangrik is. n Christen met n positiewe ingesteldheid teenoor almal. En hou van die see, oorsee reis en lekker braai, uiteet en videos kyk.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
159cm (5' 2.6")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Professor and Industrial Psychologist
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Barberton, Hazyview, Matsulu, Nelspruit, Sabie, White River, Schoemanskloof, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu

Related Nelspruit Dating Profiles:

All Rights Reserved