Alma, 60 - Nelspruit

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Ek is Wie ek is Alma . Sag geaard beslis maar ook ferm. N man wat dink hy gaanoor my loop moet n no 16 skoen dra. My persoonlikheid is warm. Elke peroon is uniek , in sy/haar eie wereld. Ek het Baie impatie met mense en ek dink met jare het ek baie wyser geword. EK ROOK!!!!!!asb as dit vir jou n pyn is blaai om. Dis my gewoon te. Ek drink nie alkhol nie , wel Baie koffie. As jy jou biertjie drink aanvaar ek dit so. Ek verdien my eie salaris , sal betaal vir my eie koffie afspraak, Baie lief vir voels en die rowwe natuur. Ek Hou nie van tent slaap nie, jammer ek het beurt gehad. Genoeg is genoeg. Verkies n challett of enige beboude struktuur.....ek is glad nie vol nonsens nie , n Baie gemaklike persoon , maar daar is tog sekere dingetjies wat vir my saak maak. Ek stel belang in n goeie vriendskap, wil die mooi en slag kan deel. En my vertroueling. Ek Hou van bederfies al is dit n grasblom , wat langs die pad gepluk is. Skoon en glad geskeer is n pluspint. Die reuk van naskeer middels, is vir my n aantreklike punt.

Looking For:

A guy (57 - 68)

Wees net manlik, skoon eerlik en verdien jou eie geld. Behandel n vrou met respek. Moenie my invite as jy getroud of besig is om te skei nie, ek het geen belangstelling nie. Verkies n bietjie old school , het nog waardes en beginsels.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Bestuurder
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Barberton, Hazyview, Matsulu, Nelspruit, Sabie, White River, Schoemanskloof, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu
View Next Profile
All Rights Reserved