Miskien_net, 66 - Piet Retief
Mpumalanga, South Africa

About Me:
Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie en NIE hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Rook en drink nie
Natuur, stap, kamp en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en verwag dieselfde van my maat en daarom verkies ek iemand wat slankerig is maar bietjie meer is ook ok😁
Glo jy nog in opregte sielsmaat liefde?
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.
Looking For:
Verkieslik ń op en wakker aktiewe mens wat hou van fiks bly. Nie roker.
Lief vir die natuur en diere. Hou van stap ens.
Iemand wat samesyn en mense waarde bo aardse goed sit en die lewe kan geniet in sy eenvoudigste vorms.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
181cm (5' 11.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
Trade/Technical
Profession:
Retired
Income:
Solvent
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Piet Retief,
Paulpietersburg,
Vryheid,
Pongola,
Ermelo,
Volksrust,
Badplaas,
Airport Industrial, Amajuba Park, Amiel Park, Arborpark, Aviary Hill