Looking2, 66 - Piet Retief
Mpumalanga, South Africa

About Me:
Ek is;
Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie en NIE hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Rook en drink nie
Natuur, stap, kamp en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en gesond te eet en verwag dus dieselfde van my maat en daarom verkies ek iemand wat slankerig is wat elke dag saam 5km gaan stap en per geleentheid saam gaan roei op die dam.😁
Ek is op die oomblik area gebonde en sal iemand plaaslik verkies maar as mens eerlik en opreg na n sielsmaat soek kan daai persoon enige plek kop uitsteek😄
Glo jy nog in opregte sielsmaat liefde?
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.
Looking For:
Energieke op en wakker mens wat hou van gesond lewe en fiks wees.