Beertjie14, 32 - Secunda
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek kom van die see af..ekt in plettenbergbaai groot geword en is mal oor die see..vakansies gaan ek huistoe in die weskaap waar ek as n lifeguard werk en dit ten volle geniet..ek is mal oor kos maak, meisieS like mos om dit te hoor (: eks sensetief, gesofistikeerd met hoë waardes..ek is n grapgat met n sin vir humor (: eks die tipe persoon wat almal om my gelukkig sal maak voor ek myself gelukkig maak (: ek hou nie van negatiwiteit nie en is bok vir sports! Mal oor die natuur en in my vrye tyd skop ek my skoene uit en relax (: (:
Looking For:
Plat op die aarde, avontuurlustig, goed na haarself kyk (: (: sy moet n goeie persoonlikheid hê en altyd glimlag maar moet haaar probleme met my deel (:
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
191cm (6' 3.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Student Teacher
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bethal,
Delmas,
Embalenhle,
Secunda,
Standerton,
Trichardt,
Witbank,
Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur