cupcakes2, 71 - Secunda

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Hello daar, Ek bly in Vaalpark, ek hou van kook, tv kyk, radio luister, by vriende te kuier en braai. Hou van see vakansies, bos en die berge. Bly naby Vaalrivier en geniet die water baie. Ek is baie Vriendelik en opreg en duld nie kansvaters nie. Ek gaan elke Sondag kerk toe. Ek is n nie-roker en baie jonk van gees en baie gesond en doen ook op Saterdae die parkrun(walk) lol

Looking For:

A guy (65 - 75)

n Man wat kan braai, georganiseerd en standvastig wees. Wedersydse respek en omgee wat baie vriendelik en reguit is. Netjiese wees op homself en sag geaard en asb nie bakleierig nie. Iemand wat hou van rondry en explore. Ek lewe baie rustig.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
163cm (5' 4.2")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Work for myself
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bethal, Delmas, Embalenhle, Secunda, Standerton, Trichardt, Witbank, Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur

Related Secunda Dating Profiles:

All Rights Reserved