Ita2, 67 - Witbank
Mpumalanga, South Africa
About Me:
Ek is blond met groen oe. Hou van die natuur, hengel en kampeer. Ek hou van dans, en om vriende te onthaal. Hou van bak, en kosmaak. Ek is baie jonk van gees, en geniet uitdagings. Hou daarvan om romanties te wees, by die huis, restaurant of in die bos. Ek soek n maat in die lewe, wat saam met my uitdagings sal aanpak? Langs n kampvuur sal kuier, en gesels. Ek is baie vol lewe, en sien my nog glad nie as n ou mens nie.Dit wat jy meer wil weet vra asb. Mans wat ernstig is oor n vaste verhouding kan van hulle laat hoor.
Looking For:
My maat moet eerlik en opreg wees. Geen probleem as jy rook, of drink nie. Hou van die natuur, en n passie om die lewe te geniet. Slegs blankes asb! Eerlik wees, en opreg. Lief wees vir kinders en diere. .
Info:
Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (not living with me)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
154cm (5' 0.6")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
NPO
Income:
Struggling
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bethal,
Bronkhorstspruit,
Delmas,
KwaMhlanga,
Middelburg (MP),
Trichardt,
Witbank,
Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur