Frenchtoast, 58 - Witbank

Mpumalanga, South Africa

Frenchtoast was recently online

About Me:

Ek is soort van ongekompliseerd. Hou my besig met my werk. Hou van travel as die geleentheid hom voordoen. Eerlikheid, opregtheid, reepek vir ander is vir my belangtik. "Live and let live" is een van my motto's. Die lewe is kort, maak die beste daarvan!
Sal graag iemand wil ontmoet wat my sal aanvaar soos wat ek is, sonder om my te wil verander. Dit is natuurlik wedersyds. Baie lief vir die see...Mal oor musiek.
Ek is soos wat ek is...reguit, geen grys areas nie. Nie hier vir 'n 1 night stand nie, en nee...ek gaan en kan jou nie onderhou nie. Jy sal nie nodig he om my te onderhou nie. Maar, dit sal great wees om 'n maatjie te he. Jy sal darm 'n intelligente gesprek ook moet kan voer.
So ja...klink dit vir jou of ons dalk sal "click"? Stuur dan vir my 'n boodskap!

Looking For:

A guy (50 - 70)

As jy 'n ware heer is, respek het vir vrouens, verkieslik langer as ek is, en darm lekker fris arms het, goedversorgde baard het en hou van braai, laat hoor maar van jou. Nou ja, ek wag vir die regte 1 om sy verskyning te maak! Dalk is dit jy wat hier lees!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Financial

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bethal, Bronkhorstspruit, Delmas, KwaMhlanga, Middelburg (MP), Trichardt, Witbank, Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur

Related Witbank Dating Profiles:

All Rights Reserved