Lisa, 66 - Witbank

Mpumalanga, South Africa

Lisa was recently online

About Me:

Ek is geskei, is op pensioen, ek is liefdevol, getrou, saggeaard, Hou van mense, hou nie van vals mense nie.
Ek baie lief vir kamp, dans, fliek as ek kan, verder is ek rustig, wil iemand hé wat my kan waardeer en liefde gee. Ek is n eenman vrou loop nie rond nie. As n man saam my is, is dit omdat hy saam my wil wees, en nie rondkyk of rondloop nie. Ek haat oneerlikheid. Wat jy sien is wat jy kry

Looking For:

A guy (60 - 70)

Ek soek n eerlike opregte man wat n vrou kan waardeer, ek is n mense mens, hou van eerlikheid, buite lewe, kamp, dans, rondry as ek kan. Ek hou nie van konflik, baklei nie, ek speel nie met mense gevoelens nie. Ek is rustige mens, geen luihaar op my kop nie. Ek hou ook nie daarvan om alleen te wees nie. Ek is ook n eenman vrou, loop nie rond nie, is ook op my plek. Ek is wie ek is, en wat jy sien is wat jy kry. Ek is nie n drinker nie maar sal iets drink per geleentheid.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Pensioner
Income:
Struggling

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bethal, Bronkhorstspruit, Delmas, KwaMhlanga, Middelburg (MP), Trichardt, Witbank, Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur
All Rights Reserved