BrawnHP, 36 - Witbank
Mpumalanga, South Africa
About Me:
We'll, ek is 'n rustige ou wat like om boek te lees, braai en saam my vriende te kuier. Ek is baie lief vir sport en ek probeer altyd om aktief te wees. Ek is 'n vriendelike ou met baie geduld. Ek is nie 'n aggresiewe ou nie, maar is beskermend oor die mense waar voor ek lief is. My vriende en familie se die selfde ding van my, ek is die een persoon wat jy kan vertrou en op kan leun. Ek is die tipe ou wat sal bly staan terwyl al die ander le en moed op is.
Looking For:
Ek is nie opsoek na 'n supermodel nie. Ek wil 'n girl he wat vi my mooi is. Ek hou van 'n sagte tipe meisie, 'n girl wat nog 'n girl is. Sy moet 'n sagte hartjie he en sy moet kinders like en wil he. Sy kan baie praat of stil en skaam wees, dit pla my nie.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
teacher
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bethal,
Bronkhorstspruit,
Delmas,
KwaMhlanga,
Middelburg (MP),
Trichardt,
Witbank,
Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur