Streepies, 70 - Brits
North West, South Africa

About Me:
Ek is reguit en eerlik. Ek glo jy moet respek vir jouself en vir ander, anders is daar geen opregte liefde nie. en ek gaan niemand verander. Is jy inbeheer van jou uie lewe of die kinders.
Geen toekoms kan bebou word sonder veilikheid, goeie maaltyd en beplanning. Is jy n kontak mens en hou jy daarvan om goed en gemaklik saam met veilig te wees met jou maat.
Mens probeer om gereeld te ontspan op verskillende maniere. Net TWEE kan goeie planned saam beplan, 3de gooi dit deur mekaar. BB "eerlik en vetroue" nie wanneer dit jou pas nie teen mekaar.
Doen my uie stryk werk en skoon maak, laat nie skelms op my erf of enige plek nie, ek doen dit self.
Ek waardeer nog die klein dingetjies in die lewe. Ek hou van die buitelewe dans braai kampeer natuur diere en die see. Ek Hou van die mooi in die lewe. My groete tuin is my daaglikse werk met my tuin, hou van vars groente, en dan werk ek vir myself ook baie jare.
Looking For:
Klomp keer getroud Nee ! Net eerlik en vertroubare dames. Die res kan daaroor gesels word. Dames verskil en ek aanvaar meeste.