sonskyn78, 47 - Brits
North West, South Africa
About Me:
Ek is n normale plattelandse meisie. Ek glo nog aan ware liefde. Ek glo nog aan die ou boere manier om n meisie die hof te maak. Dis moelik om iemand te kry in vandag se tyd. Ons is almal hier vir verskeie redes. Ek is hier om n goeie vriend raak te loop, en wat ekstra is, is n wenner. Moenie my message as jy somme net wil sex praaitjies maak..... nope., stel nie belang
Looking For:
n man wat nog da aan glo om n vrou te verras, romantiese geleenthede te maak. Ek soek n Christen. Iemand wst onafhanklik is. Eerlike man, nie voorgee. Mmmm ai n boer in kakie klere, blas vel, blou oe....lol... bok vi sport...
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
155cm (5' 1.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Office Assistand/bookkeeper
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Brits,
Ga Rankuwa,
Hartbeespoort,
Hekpoort,
Mabopane,
Mooinooi,
Soshanguve,
Hartbeespoort Central, Melodie, Port d' Afrique, Ifafi