johan1011, 51 - Hartbeespoort
North West, South Africa

About Me:
Rustig… maar beslis nie vervelig nie.
Ek kies goeie kos, ‘n lekker braai en gesprekke wat actually iets beteken.
Ek mors nie tyd op speletjies nie — ek hou dit eenvoudig en reguit.
Ek waardeer ‘n vrou wat sag, vroulik en gemaklik in haarself is… iemand wat kan lag, maar ook diep kan gesels.
As jy van die eenvoudige goed hou wat actually saak maak, gaan ons goed oor die weg kom 😉
Bonus as jy ‘n sonsondergang, goeie koffie of ‘n glas wyn kan waardeer 🍷
Looking For:
N gemaklike eerlike ,lojale persoon , wat ook weet hoe kosbaar die lewe en ware liefde is .,wat dit sal koester en respekteer ,dit verewig veilig sal bewaar .n gemaklike persoon wat nie hou van drama en argumente nie. Iemand wat gemaklik met vriende en familie oor die weg kan kom .wat hou van die natuur , nuwe plekke te besoek ,te kamp ,vis te vang en lekker kan gesels om n kamp vuurtjie 😉