EENDAG DALK NET, 55 - Klerksdorp
North West, South Africa
Looking For:
Hy moet regtig vir my omgee! Geen sekspraatjies nie. Hy moet respek vir homself he en vir my. Redelik avontuurlistig. Goeie humorsin. Liefdevol. Genade he vir mense. Nie venynig of krities teenoor vroue nie. My mense respekteer soss ek syne sal en hulle hom sal respekkteer. Buite mens wees. My onvoorwaardelik sal liefhe in goeie en slegte tye. Die klein mooi dingetjies saam kan ervaar. Passievol, liefdevol en ek moet veilig by hom kan voel. My vrouwees moet hy kan uitbring en waardeer. Hy moet my kan lei soos God dit van die man verwag. Die persoon moet die dappermuis wees in goeie en in slegte tye en dit alles sal hy terug kry en ek sal sy oase sal wees en nog meer , soos God dit van die vrou verwag!
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Klerksdorp,
Orkney,
Stilfontein,
Potchefstroom,
Bothaville,
Vredefort,
Parys,
Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville, Dawkinsville