Zoro3, 52 - Klerksdorp
North West, South Africa
About Me:
Hello daar, my naam is Johnny. Eks n baie fun,loving ,goodheart ed tipe ou. Hou van braai saam pelle, kort meer vriende! Verder is ek net n gewone ou, hou van diere. Ekt nie kinders van my eie nie maar dis asof die Here n plan het daarvoor! Werk hard om die pot aan die kook te hou,wie doen nie! Hou van kosmaak nou en dan, op die oomblik vir Gunter my Rottweiler en Tiekkie sy vriendin! Ag soek net weer (iets) en iemand in my lewe wat als die moeite werd maak. Eks mal om te cuddle en lepel le... En diep in iemand se ogies te kyk. Dis tog waar die siel is! Iemand wat ek kan mee praat,ini aande na lang harde dag,en kan vertrou met my hart....en glo my,jou hart sal net myne wees. Sal my als gee. In die begin gese iemand moet my net waardeer. My verlede het dit nie gedoen nie.... Maak seer. En as verlede aan jou deur kom (klop),moenie oopmaak,want (hy)het niks nuut om te se.dis dit... My wese en hart ontbloot op n selfoon! Maar hoop kan saam iemand daar oor lag in die toekoms? Wie weet! Ek kan goed teken,bietjie dai talent begrawe...kan baie filosofies raak! Ag like om goeie gesels te waardeer. Mens nooit te oud om te leer nie
Looking For:
Ja,n vrou wat eerlik en opreg is. Iemand wat my kan waardeer en aanvaar vir wie ek is. Weer kan laat lag oor klein dingetjies in die lewe! En ja,dalk nuwe herrineringe begin. Soek nie (miss)perfect nie,ons almal het foute. Al geleer,mens werk elke dag aan enige verhouding wat die moeite werd is. Ag kort net iemand in my lewe,sal haar my als gee.