JI Ikey AkA_Trooper, 35 - Klerksdorp
North West, South Africa
About Me:
Hallo :-)
Ek sal se ek is 'n vriendelike sag hartige en maklik om oor die weg te kom mens! My vriende sal se ek is reguit en op die punt en patykeer te eerlik, so is seker maar biejtie van dit en dat ek weet nie ;-) sal seker nog goed se soos ek wil altyd iemand maak lag, en help al is dit nie nodig nie!
Ek doen aan ander wat ek aan my wil gedoen he, as ek nie die selfde respek terug kry nie dan kan ek teminste die persoon opsom xD sonder n geskel en bakly. Anyways ek se nie nee vir baie dinge nie maar het selfrespek en n gesonde verstand om te weet waneer om te seh "fok dit" xD
Ek kan nie rerig Japanese en Chinese praat nie
Looking For:
EK sal graag iemand wil onmoet wat n mooi vriendelik persoonlikheid het! As sy iets se moet sy dit bedoel en altyd eerlik is of dit nou gaan seer maak of nie. Sy moet waardes he en respek vir haar self en vir ander mense. Sy moet net haar self wees en nie soos enige iemand anders probeer wees nie. En oef aardse goed moet nie die belangrikste ding wees nie, sal iemand so baie wardeer wat klein gudjies kan sien en n tiepe gevoel kry wat n smile op haar bekkie sal sit!
Ek wil daar wees vir die iemand in my lewe, so ek verwag as sy sad is of as iets vir haar pla of as sy sukel of enige iets dan wil ek daar wees en wil he sy moet my knoppie druk of op my skouer kom leh!