Gerhard, 45 - Klerksdorp
North West, South Africa
About Me:
Hallo almal. Ek is 'n skaam ou tot jy my leer ken. Ek hou van ontspanning. Ek is liefdevol en betroubaar en passievol. ek soek iemand met wie ek my lewe kan deel. Iemand wat ek kan vas hou en met wie ek kan praat na 'n lang dag se werk.
Ek hou daarvan om series en flieks te kyk wel op my rekenaar. Ek is iemand wat daar van hou om met my hande te werk. Ek het baie liefde om te kan gee maar nog niemand gekry vir wie ek dit kan gee nie. So ja die pot soek sy deksel. Ek is op gesigboek ook.
Looking For:
Iemand wat liefdevol en betroubaar is. Eerlikheid en wat my sal aanvaar vir wie en hoe ek is.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
College/University
Income:
Solvent
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bothaville,
Klerksdorp,
Orkney,
Potchefstroom,
Stilfontein,
Vredefort,
Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville