DalkD1, 35 - Klerksdorp
North West, South Africa
About Me:
Ek is liefdevol sal mense help waar ek kan, goeie sin vir humor kan 'n grap vat en maak, ek het redelik 'n kort humeer maar as ek met respek behandel word is dit nie sommer 'n probleem nie. Hou daarvan om uit te gaan saam vriende doen nie regtig die dans ding nie tensy ek saam iemand special kan vas dans, ek verkies dit om party keer net rustiG by die huis te wees en movies kyk! Ek soek iemand lewe wat my waardeer vir wie en wat ek is iemand wat my sal bystaan deur goeie en slegte tye as sy my goed behandel alleen of selfs in 'n crowd sal ek haar defnitief beter behandel! Behandel elke meisie/vrou soos ek my ma behandel met oneindig baie respek! Sal my verder leer ken hoe meer ons gesels en te doen het met mekaar
Looking For:
Soek net iemand opregs wat by my sal staan deur dik en dun dit se kla baie van die persoon! Soek iemand wat nie om elke 2de ou hang as sy saam my is nie, as sy my goed sal behandel sal ek haar defnitief beter behandel! Moet semi outgoing wees of selfs net 'n rustige aand by die huis vir quality time