Ernst, 46 - Klerksdorp
North West, South Africa

About Me:
Hi julle dames, ek is nou nie n groot beskrywer van myself nie. So hier is dit,
Ek hou van baie dinge en kan baie dinge doen, jack-o-all-trades. Ek het my eie besigheid begin so 2 jaar terug. Ek kan eenige ding onder die son herstel.
Ek is op soek na n partner for life, iemand wat my sal bystaan in alles wat ek aanpak in die lewe. n Vrou wat my kan lief hĂȘ deur duk en dun.
Looking For:
Ek soek net daai vrou wat my sal waardeur soos ek haar sal waardeur, my sal bystaan in alles en my sal sien as haar best of bestie in life.
Jy moet met my kan praat sodat ek nie in die donker gelaat word oor jou gevoelens nie, maak nie saak hoe veel jy dink dit dalk my kan seer maak nie, eerder praat oor n ding wat jou pla as wat jy stil bly en ek aanvaar maar dat daar nie n probleem is nie. en so hoop die voute wat kon aan gewerk word meer en meer op.