leon61, 33 - Lichtenburg
North West, South Africa
About Me:
Ek is n buite lewe mens ek geniet dit om elke sekonde wat ek kan buite te spandeer. Ek geniet om boog te skiet en om vis te vang. Ek glo elke dag is n atvontuur wat wag om te gebeur. Ek spandeer eenige dag n naweek op soek na atvontuur.
Ek is n baie lojale ou wat glo om nog n vrou as prinses te behandel. Ek is erg oor familie glo dat dit n baie belangrike deel van die lewe is en moet wees.Ek baie om vir mense en probeer altyd iemand help al is dit tot my eie nadeel soms haha.
Looking For:
Sy moet lojaal en liefdefol wees. Sy moet n goeie sin vir humor he en moet lief wees vir diere en die buite lug lewe asook om naweke te spandeer opsoek na atvontuur
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Self employed
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Groot Marico,
Lichtenburg,
Mafikeng,
Mmabatho,
Sannieshof,
Swartruggens,
Zeerust,
Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville