Stardust8, 48 - Potchefstroom
North West, South Africa
About Me:
Optimis, geniet dit om uit die maag te lag! I'm the one person that believe you should become the best of friends before you consider a relationship.
Het in die bosveld groot geword...en dit bly in die bloed, al trek mens waaaarheen. Farmlive taint: my vocabulary in Sesotho might pretermit that of my English. Vanaf bo in die koue Skotse sneeu tot onder in die Italiaanse somers gekuier, maar weet.... oos-wes, tuis bes!!! Maak graag tuin en het interessante verskeideinheid ingesmokkelde tamaties wat tussen die kruie groei. Is waarskynlik geneig na die d.i.y tipe. Lief vir buitelewe en kamp...veral Sodwana.(ry enige 4x4 met n smile uit die diepsand) Leka om myself goed te versorg maa wraggies ni di "poppie-tiepe-girl" ... gniet wyn uit n kartondosie net soveel!
*Tog diep in di onafhankli ke-dame-si el is daa iets onbeskryflik spesial wat gebeur wanneer 'n mansmens spontane gentleman is...
Looking For:
'n MANlike-man .....wat in verhouding met God is. A dangerous man...in a really good way.
Ek vind dit genuine sexy wanneer 'n man eers effe skaam 'voorkom'....maar kan standpunt vat. Met tikkie humor weet wie hy is en waarheen hy oppad is. Someone that doesn't fit in the "box".....and LUVing it!! Weet jy nog hu lyk 'sout-vanni-aarde'? (You do not attract what u want, u attract who u ARE.) Vermoed daa is 'n stille-jammerte in my hart, vir n man wat Jeep of ander brandnames ruil vir opregte 'rou' karakter. Someone that find the wonder and the marvel in the ordinary, in that way the extraordinar takes care of itself.
PS* Gee jouself dadelik 50 bonus punte as jy 'n swembad ka kry va groen na hemelblou.