Christo27, 65 - Potchefstroom
North West, South Africa
About Me:
Nou ja om mee te begin ... ek vind myself nie op die lys van "waar bly jy" nie. Die naaste was maar Potch maar ek bly in Fochville. Ek is of hoop ek is 'n vriendelike persoon ek meng nie in met ander mense se doen en late nie maar ek help graag as ek kan. My pa het my grootgemaak .. as jy dit nie self kan doen nie, het jy dit nie nodig nie so ek het gelukkig nie 10 duime nie. Ek gee nie om om vir vriende te kuier nie maar verkies my eie huis .. maar darm ook nie 'n party spoiler nie. Nie 'n groot sport fan nie maar het golf gespeel. Ek hou van diere, het 2 katte en hou van 'n mooi tuin.
Looking For:
Vertel my watter man hou nou nie van 'n mooi vrou nie? Ons bou almal daai mooi en perfekte Eva in ons stoute gedagtis ... 'n man bly maar 'n man. Ek sal ook so een wil hĂȘ maar soms is dit die teenoorgestelde een wat jou kniee lam maak en jou hart steel. Daar is natuurlik dinge wat my sommer dadelik afsit dit maak nie eers saak hoe mooi sy is nie. Dit is 'n vrou wat ROOK, lelik praat, 'n TATOO het en wat nie na haar self kyk nie. Ja ek weet ons word almal ouer maar soe ek probeer dit doen so sy kan tog ook. Ek glo ek is nog nie oud nie so ek soek ook nog nie 'n yskassie in die kamer nie ...as jy weet wat ek bedoel. Sy moet ook lief wees om dingetjies by die huis te doen en dit seker wat vir elke man belangrik is, kos te kan maak soos sy my ma. Ek dink tog die belangrikste is sy moet selfstandig wees. Op ons ouderdom het ons almal 'n verlede en DIT moet die verlede BLY. Ons het almal ons verskille maar as jy 'n nuwe lewe saam wil begin moet jy bereid te wees om te gee en te neem. ..............