swerwertjie, 83 - Potchefstroom

North West, South Africa

About Me:

My huistaal is Afrikaans, ek is 'n baie aktiewe mens. Weet wat ek wil he, is 'n aanwins vir enige normale dame. Weet hoe om 'n vrou te behandel. Soek goeie geselskap. Is baie energiek, kan my ding doen in die kombuis so ek is nie vrekkerig nie, het nog grys-stof oor. ha-ha. Het 'n sagte hart maar sal nie dat daar op my tone getrap word nie. Is buigsaam en akkommoderend. Die res...tyd sal jou self leer en vertel.

Looking For:

A woman (60 - 72)

Sal lekker wees as sy 'n sin vir humor het. Rook sal nie werk nie. Een of 2 drankies sal nie die kind uit die katel gooi nie. Iemand wat die laaste myl voluit wil leef. Daar is nie roetine nie, elke dag bepaal sy eie ding. Ek pak graag op vir 'n paar dae en gaan iewers. Is redelik betrokke by Dienssentrum vir bejaardes. My hande staan vir niks verkeerd nie, so ek kandinge vir haar doen. Sy moet te veel geite he nie. Ons almal het maar opgebou so oor die jare, maar ons moet lag en gesels.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
retired
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Klerksdorp, Orkney, Parys, Potchefstroom, Stilfontein, Vanderbijlpark, Vredefort, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville
All Rights Reserved