Casandre, 61 - Potchefstroom
North West, South Africa

About Me:
Kortliks. Hou baie daarvan om in die natuur te wees. Baie lief vir diere. Kontakpersoon en goeie sin vir humor. Word nie sommer kwaad nie, daarvoor is die lewe te kort. Hou van kosmaak ook net as dit moet, sal eerder 'n lamsribbetjie oor die kole braai met pap daarby.
Looking For:
Goeie sin vir humor. Lief vir die natuur, buitelewe, diere. Opreg van hart. Sagmoedig, maar moet ook nie misbruik word nie. Asseblief geen kansvatters nie asook geen getroudes wat net geselskap soek nie. Moet my ook nie vra om te whatsup nie, want ek kommunikeer nie so nie. Wees asseblief net reguit en eerlik.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Grey
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Admin
Income:
Struggling
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Klerksdorp,
Orkney,
Parys,
Potchefstroom,
Stilfontein,
Vanderbijlpark,
Vredefort,
Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville