Olyf, 35 - Potchefstroom

North West, South Africa

About Me:

Ek is nie lus om die goed te skryf nie ... maar ja ... ek moet ten minste 15 woorde sê ... my vriende en familie beskryf my as 'n opregte ou, vriendelik, hardwerkend en hulle sê altyd net die mooi goed. Ek hou van die buitelewe, jag, kamp, braai saam vriende en familie. Ek het een vreeslike speelse manier (sukkel om daai seun uit my uit te kry). Wat verhoudings aanbetref ... ek neem dit ernstig op en bederf vreeslik. Dis nou al meer as 15 woorde.

Looking For:

A woman (18 - 33)

Sy moet 'n goeie humorsin hê, ek hou nie van 'n lui vrou nie en sy moet na haar voorkoms kyk. Ek hou daarvan om te bederf en ek sal daarvan hou as sy dit ook doen. Ek soek beslis nie 'n girl wat kronies in 'n kroeg rondlê nie (veral nie sonder my nie). Sy moet 'n dieper sin vir die lewe hê en ons moet sakke sout saam kan opvreet en nogsteeds nie kwaad gaan slaap nie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Manager
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Klerksdorp, Orkney, Parys, Potchefstroom, Stilfontein, Vanderbijlpark, Vredefort, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville

Related Potchefstroom Dating Profiles:

All Rights Reserved